Samogities

Samogities
Žemaitiu kalba
Gepraat in: Vlag van Litaue Litaue 
Gebied: Baltiese lande
Totale sprekers: 500 000[1]
Taalfamilie: Indo-Europees
 Balties
  Oos-Balties
   Litaus
    Samogities 
Skrifstelsel: Latynse alfabet
Taalkodes
ISO 639-1: geen
ISO 639-2:
ISO 639-3: sgs 
Verspreiding van Samogities

Samogities (Žemaitiu kalba) word soms as 'n taal van Litaue beskou en soms as 'n dialek van Litaus, die amptelike taal van Litaue. Samogities word veral in Wes-Litaue in die historiese streek Samogitië deur sowat 500 000 mense gepraat.

  1. (en) "Ethnologue: Languages of the World, Twenty-sixth edition, Samogitian". Ethnologue. Besoek op 9 Julie 2023.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search